PRAKTIESE OORWEGINGS VIR DIE EIS VAN DIE SAID COVID-19 VERLIGTING
Terwyl Suid-Afrika tans in inperking is, waartydens ’n aansienlike aantal ondernemings hul bedrywighede moes staak, het die regering ’n mate van belastingverligting aangekondig. Ondernemings wat aan belasting voldoen, met ’n omset van minder as R50 miljoen, sal oor die volgende vier maande 20% van hul LBS-verpligtinge en ’n deel van hul voorlopige korporatiewe inkomste belastingbetalings kan uitstel sonder […]