Korporatiewe inkomstebelasting: Vermindering van koers na 27% en beperking op benutting van verliese
Die Minister van Finansies het in die 2022 Begrotingsrede aangekondig dat korporatiewe inkomstebelasting koers (CIT) tot 27% verlaag sal word vir jare van aanslag wat op of na 31 Maart 2023 eindig. Met die verlaging in die CIT-koers wat nou aangekondig is, kom die voorstel wat daarop gemik is om die belastingbasis te beskerm en […]