DTVDH

Kan verliese uit ‘n trust verdeel word?

Op 18 Maart 2021 het die Hoogste Hof van Appèl uitspraak gelewer in die geval van Massmart Holdings Beperk v Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Die saak het gehandel oor verliese wat binne die breër Massmart aangegaan is ten opsigte van die belegging van ekwiteitsinstrumente as deel van ‘n werknemer aandele-aansporingskema.  Die meganisme van die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X