BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE EN DIE JAARLIKSE UITSLUITING
Die 2018-belastingseisoen is in volle swang en dit is die moeite werd om na ’n algemene dwaling aangaande die vasstelling van kapitaalwinsbelasting vir individuele belastingbetalers en veral die rol van die “jaarlikse uitsluiting”, te kyk. Deur te verseker dat die jaarlikse uitsluiting akkuraat toegepas word soos bepaal in die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet[1], veral […]
DIE SKAKEL TUSSEN KWB EN INKOMSTEBELASTING
Die benaming “Kapitaalwinsbelasting” (KWB) skep soms die indruk dat KWB ’n aparte belasting van ander belastings is, maar dit is nie die geval nie. KWB vorm deel van Inkomstebelasting en kapitaalwinste en kapitaalverliese moet in die jaarlikse Inkomstebelastingopgawe van ’n belastingbetaler verklaar word. Indien die belastingbetaler nie geregistreer is vir Inkomstebelasting nie Indien ʼn natuurlike […]