Belasting op huurinkomste

Wat is huurinkomste? Indien ‘n individu ‘n eiendom verhuur (gewoonlik residensiële akkommodasie) en huurinkomste daarvoor ontvang, sal die bedrag ontvang onderhewig wees aan inkomstebelasting. Residensiële akkommodasie kan insluit: vakansiehuise bed-en-ontbyt instellings gastehuise die huur van ‘n gedeelte van jou huis, ‘n kamer of ‘n tuinwoonstel woonhuise, en ander soortgelyke residensiële Hoe word belasting op huurinkomste […]
Stygende rentekoerse, dit is nou die tyd om skuld te betaal en te spaar

Aangespoor deur die bestuur van stygende inflasie en om die rand te beskerm, was die Suid-Afrikaanse Reserwebank sedert November 2021 gedwing om die prima rentekoers te verhoog. Die rentekoers is nou die afgelope ses vergaderings met 2,75% verhoog. Nog 1% in rentekoersverhogings word binne die volgende jaar verwag. Stygende rentekoers siklusse vereis dat ons baie […]