Oudit van jou belasting profiel
Belastingpligtiges wat van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se elektroniese indiening stelsel (of soos dit algemeen bekend staan, eFiling) gebruik maak, sal weet dat, benewens geskiedenis van inkomste opgawes, BTW, LBS, ‘n beduidende hoeveelheid persoonlike en maatskappy inligting op die platform gestoor word. Dit sluit inligting in soos bankbesonderhede, fisiese adres van ‘n persoon, e-posadresse en relevante […]