2015 INKOMSTEBELASTINGOPGAWE – IT12 VIR INDIVIDUE
2015 INKOMSTEBELASTINGOPGAWE – IT12 VIR INDIVIDUE Ons verwag om alle individue se 2015 inkomstebelastingopgawe via e-filing binnekort vanaf Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te ontvang. Ons sal dit waardeer indien ons u inkomstebelastinginformasie kan ontvang nie later as 14 Augustus 2015 om ons in staat te stel om die nodige berekeninge te doen vir u derde betaling […]