DTVDH

Arbitrêre praktyke deur die SAID tydens die uitreiking van assesserings

Die Wet op Belastingadministrasie maak voorsiening vir die oudit en verifiëring van belastingbetalers se belastingopgawes vir alle belasting wat deur die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geadministreer word. In baie van die gevalle is die briewe wat deur belastingbetalers ontvang word in dié verband standaard-briewe wat nie enigsins meer spesifieke inligting bied rakende wat […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X