Beslissings in Suid-Afrikaanse howe vorm ‘n wesenlike bron van die wet. Die howe handhaaf die Grondwet en ontwikkel ‘n Gemenereg wat konsekwent is met die waardes van die Grondwet, sowel as die doel en gees van die Handves […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies