HEREREGTE
Hereregte is ’n belasting wat gehef word op die aankoper van vaste eiendom geleë in Suid-Afrika.[1] Die belasting word gehef ooreenkomstig die volgende glyskaal wat gebaseer is op die waarde van die betrokke eiendom: Waarde van eiendom (R) Koers 0 – 900 000 0% 900 001 – 1 250 000 3% van die waarde bo […]
OORDRAG VAN EIENDOM: IS BTW OF HEREREGTE BETAALBAAR?
Die Koper is verantwoordelik vir die betaling van die oordragkoste wanneer ‘n onroerende eiendom aangekoop word, maar dan moet verder bepaal word of BTW of hereregte op die transaksie aan SAID betaalbaar is. By die oordrag van onroerende eiendom is daar altyd BTW of hereregte betaalbaar aan SAID. Daar word na die status van die […]