Skip to main content

DTVDH

Diedie skaal af

Die bestuurder van Du Toit van den Heever op Kakamas, Diedie Esterhuysen, het onlangs die besluit geneem om af te skaal. Diedie skryf as volg: “Goeie dag familie, vriende en sakevriende, dit is soos ek u graag wil aanspreek. Daar kom ’n tyd in elke persoon se lewe om te begin werk en ’n tyd […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X