Registrasie van trusts vir belasting en voordelige eienaars (“ultimate beneficial owner”) van trusts

Alle trusts moet voortaan as belastingbetalers geregistreer wees en belastingopgawes indien. Die registrasie van trusts op efiling is egter uitdagend. Die stelsel is in Februarie 2023 gewysig om voorsiening te maak vir die vaslegging van die voordelige eienaar (ultimate beneficial owner) se besonderhede om te voldoen aan die Financial Action Task Force (FATF – ‘n […]