DTVDH

DIESELKORTINGS – LEIDING VAN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL

Boerdery is ‘n kwalifiserende aktiwiteit onder die Diesel Terugbetalingskema. Die meeste boerderybedrywighede kwalifiseer om vir die Diesel-Terugbetalingskema geregistreer te word. Die persoon wat die boerdery bedryf, kan dus aansoek doen om registrasie by die Diesel-Terugbetalingskema, mits die onderneming vir BTW geregistreer is. Ingevolge artikel 75(1C)(a)(iii) van die Doeane- en Aksynswet 91 van 1964 (die artikel): “Die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X