DTVDH

Alles wat u moet weet oor Voordelige Eienaarskap CIPC opgawes (“Beneficial Ownership”)

Wat is die wetlike vereistes? Op 29 Desember 2022 het die Suid-Afrikaanse regering die Wysigingswet op Algemene Wette (Anti-Money Laundering and Combating Terrorism Financing) 22 van 2022 gepubliseer, insluitend wysigings aan die Maatskappywet 71 van 2008 wat op 1 April 2023 in werking getree het. Hierdie wysigings sluit in die vereiste om ‘n register van […]

KORPORATIEWE BEHEER – FINANSIËLE JAAREINDE

Die finansiële jaar van ’n maatskappy staan bekend as die rekenkundige periode. Ingevolge artikel 27 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), het elke maatskappy wat geregistreer is ingevolge die Wet ’n finansiële jaareinde. Hierdie datum word vervat op die Kennisgewing van Inkorporasie-dokument van ’n betrokke maatskappy. Die eerste finansiële jaareinde van ’n […]

KORPORATIEWE BEHEER – NAAMSVERANDERINGE

Dit staan ʼn maatskappy of beslote korporasie vry om sy naam te verander indien verkies. Vir maatskappye sal die naamsverandering ʼn spesiale besluit tot gevolg hê wat deur die aandeelhouers van die maatskappy goedgekeur moet word en in die geval van ʼn beslote korporasie moet die lede van die beslote korporasie die naamsverandering goedgekeur. Voor […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X