DINK U DAARAAN OM ‘N BATE TE VERKOOP?
Wat gebeur wanneer u ’n bate verkoop? Wanneer u ’n bate verkoop of van die hand sit, realiseer u óf ’n wins óf ’n verlies uit die ruiling. Wanneer u ’n wins realiseer, is u onderhewig aan kapitaalwinsbelasting (KWB) op daardie gerealiseerde wins. Is alle bates onderhewig aan KWB? Nie alle bates is onderhewig aan […]