DTVDH

Belastinggevolge van leningsrekeninge wat met dividendbetalings afgehandel is

Ingevolge die Wet op Belastingadministrasie kan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), in antwoord op ’n aansoek, bindende privaatmenings (BPR) uitreik en duidelik maak hoe die Kommissaris die bepalings van die belastingwette sou interpreteer en toepas met betrekking tot ’n spesifieke voorgestelde transaksie.  BPR 346 bepaal die inkomstebelasting en dividendbelasting–gevolge van die aflossing van binne-groeplenings by wyse van verrekening teen betaalbare dividende. Die […]

REËLS VIR SKULDVERMINDERING: NUWE BELASTINGBETALERSVRIENDELIKE WYSIGINGS WORD VERWAG

Die Suid-Afrikaanse Inkomstebelastingwet bevat ’n aantal reëls wat aanleiding gee tot  knellende  belastinggevolge wanneer ’n belastingbetaler se skuld kwytgeskeld word. Hierdie reëls was in onlangse jare die onderwerp van omvattende wetgewende wysigings. Tydens die 2018-begrotingsproses het die Nasionale Tesourie aangedui dat hulle bewus was van onbedoelde belastinggevolge wat voortspruit uit hierdie nuwe skuldverligtingsreëls in die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X