Vervanging van IT14SD-opgawe – Nuwe SARS-verifikasie proses

SARS het onlangs die gebruik van die IT14SD-opgawe gestaak. Hierdie opgawe is voorheen deur SARS gebruik vir verifikasie (wat ‘n hoëvlak verifiëring van die belastingbetaler se inkomstebelastingopgawe is). Die IT14SD-opgawe het vereis dat die belastingbetaler ‘n rekonsiliasie doen tussen BTW, EMP en inkomstebelasting. Die SAID het nou begin om ‘n reeks nuwe verifikasie briewe aan […]