Skip to main content

DTVDH

LBS EN DIE VERGOEDING VAN DIREKTURE (EN LEDE) VANAF 1 MAART 2017

Baie mense sou in die nasionale media kennis geneem het dat die Wysigingswet op Belastingadministrasiewette, 16 van  2016, op 11 Januarie 2017 deur President Zuma onderteken is. Een van die baie veranderinge wat die Wet invoer is die intrekking van par. 11C  van die Vierde Skedule tot die Wet op Inkomstebelasting, 58 van 1962. Die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X