VERSOEK TOT OPSKORTING VAN BETALING
Die “betaal nou, argumenteer later” reël wat vervat is in Afdeling 164 van die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011, vereis van belastingbetalers om enige belasting verskuldig in terme van ‘n belastingaanslag te betaal, ongeag of die betrokke belastingaanslag deur die belastingbetaler betwis word. Met ander woorde – en soos die naam voorstel – selfs […]