Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste […]
‘n Beraamde verlies vir die doeleindes van inkomstebelasting is potensieel ‘n waardevolle bate: dit verteenwoordig vorige skuld van ‘n belastingbetaler wat oorgedra kan word na daaropvolgende […]