Wees waaksaam met selfoon diefstal
‘n Tipiese scenario behels dat ‘n persoon in die straat loop of by ‘n restaurant sit wanneer hul selfoon gesteel word. Ons neem dikwels aan dat selfoon diefstal gaan oor die dief wat die duur selfoon wil steel. Die werklike rede is dikwels meer ernstig – hulle wil deur die bank program in bankrekeninge kom. […]