Skip to main content

DTVDH

BOEDELBEPLANNING VIR JONG VOLWASSENES

Dit is baie belangrik dat jy jou boedel beplan, wat ’n lewende testament, ’n laaste testament, en ’n lewende trust kan insluit. Dit kan help om jou gesin voor te berei vir moeilike tye, wanneer jy nie meer hier is om hulle te help of te adviseer nie. Ons lewens is besig om al hoe […]

U TESTAMENT – ‘N BELANGRIKE DOKUMENT

Die lewe is baie onvoorspelbaar en ons adviseer graag kliënte om erns te maak om ‘n testament in plek te hê en boedelbeplanning te doen. Hieronder is redes waarom dit een van u belangrikste prioriteite behoort te wees.  V:  Hoekom behoort ek ‘n testament te hê? A:  ‘n Testament stel u in staat om erfgename […]

IMPLIKASIES VAN BOEDELBELASTING

Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat indien die belastingbetaler gewoonlik in Suid-Afrika woonagtig is ten tye van sy/haar dood, al die bates (insluitend eiendom geag eiendom te wees), waar ook al geleë, ingesluit sal word in die brutowaarde van die boedel […]

DEALING WITH MARRIAGE AND ESTATE PLANNING

It is important to understand the legal implications of the marital property regime, especially when drafting a Last Will and Testament and also when entering into a marriage, as the regime chosen by the estate planner is going to affect his/her assets. The most important forms of marriage are: marriage in community of property, marriage […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X