Die Praktiese Implikasies van die POPI-wet wat jy dalk nog nie oorweeg het nie
Vandat die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, of POPI-Wet, in werking getree het op die 1ste Julie 2020, het vele besighede reeds opnuut begin besin oor hoe hulle persoonlike inligting stoor en gebruik. Die Wet mag moontlik ‘n nuwe las plaas op klein besighede wat al vir jare lank dieselfde beginsels gebruik het […]
The Practical Implications of the POPI Act You May Not Have Considered
Since the POPI Act came into effect on the 1st of July 2020, many businesses have had to rethink the way that they use and store information of individuals. In some ways, it may place a burden on some small business who have been using the same tactics for years to engage with clients and potential clients. […]
POPI-WET
Die konsepwet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, waarna algemeen verwys word as die POPI-wet, sal binnekort wetgewing word en is bedoel om die prosessering van persoonlike inligting te reguleer. Dit moet saamgelees word met ander relevante wette soos: Elektroniese Kommunikasie en Transaksies Wet 25 van 2002 (‘ECT’) Bevordering van Toegang tot Inligting Wet 2 […]