VERKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM EN DIE NASIONALE KREDIETWET
Met die verkoop van onroerende eiendom gebeur dit dikwels dat die partye ooreenkom dat die koopprys afbetaal word. Die koopprys sal dan in paaiemente betaal word en die verkoper sal van tyd tot tyd rente hef op die uitstaande bedrag. Die partye kan selfs ooreenkom om ‘n verband op die eiendom te registreer as sekuriteit […]