Skip to main content

DTVDH

Kubermisdaad raak slimmer: Maak dubbel seker voordat jy betaal

Kubermisdadigers onderskep toenemend besigheids-e-posse en mislei ondernemings en individue om geld in bedrieglike bankrekeninge te betaal. ’n Kort, onafhanklike kontrole voordat ’n betaling gemaak word, kan groot verliese voorkom. So word besigheids-e-posse gekaap Bedrieërs kry deur uitvissing toegang tot ’n e-posrekening nadat ’n slagoffer mislei is om ’n gebruikersnaam en wagwoord bekend te maak. Hulle […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X