GEBRUIK JY VAN ‘N MAANDELIKSE FINANSIELE KONTROLELYS?
Indien nie, kan jy dalk belangrike inligting oorsien. Die primêre doel van ʼn besigheid is om ʼn positiewe kontantvloei te genereer sowel as om ʼn wins te toon. Daar is twee faktore wat beide die wins en die kontantvloei beïnvloed, naamlik geld wat invloei (inkomste) en geld wat uitvloei (uitgawes). Indien die inkomste meer as […]