Het Afrikaans nog ’n plek in besigheid?
Globalisering is ’n onvermybare nagevolg van ’n tegnologiese-gedrewe wêreld waar die beperkings van tyd en plek minder en minder begin saak maak. Dit wil voorkom dat die wêreldwye Covid-19 pandemie verdere globalisering tot gevolg gehad het weens die internasionale inspanning om die virus finaal te oorwin. Tussendeur die globalisering, het Afrikaans nog ’n plek in besigheid, of […]