NOTULES VAN DIREKSIEVERGADERINGS
Direksievergaderings en die besluite wat daartydens geneem word, kan bepalend wees vir die effektiewe funksionering van ‘n maatskappy. Kliënte word dus herinner aan die wetlike vereistes rakende direksievergaderings, soos bepaal in Artikel 73(6), (7) en (8) van die Maatskappywet 71 van 2008, wat stiptelik nagekom moet word. Die Wet vereis dat ‘n maatskappy notule moet […]