Diesel rebatte gaan die BTW-stelsel verlaat
Die selfstandige Diesel rebatte stelsel belowe groter deursigtigheid, met beide gebruikers en verkopers wat moet registreer. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) stel ‘n nuwe selfstandige diesel-terugbetaling stelsel bekend wat apart van die BTW stelsel ontwikkel word. Alle bestaande en nuwe gebruikers sal weer op die nuwe stelsel moet registreer, met die registrasieproses wat op 21 September […]