DTVDH

SAID BEWARINGSTYDPERKE: HOU U U BELASTINGDOKUMENTE LANK GENOEG?

Hoe lank moet ek my belastingdokumente behou? Wanneer mag ek ou belastingdokumente vernietig? Wat gebeur as SAID dokumente ter bewys aanvra en ek dit nie meer het nie? Spesifieke belastingwette bepaal sekere verpligtinge rakende die bewaringstydperke van belastingdokumente. Hierdie artikel bespreek die bewaringsgtydperke soos in die Wet op Belasting-Administrasie (BA-Wet) uiteengesit. Wie moet rekord hou […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X