Betalings aan vervalste bankbesonderhede neem toe.

Besigheid epos vervalsing bedrog is die grootste besigheid verwante bedrog soort in Suid-Afrika en is verantwoordelik vir groot verliese. Bedrieërs sal ‘n epos rekening (besigheid of persoonlik) “hack”. Die slagoffer word mislei om hul gebruikersnaam en wagwoorde bekend te maak. Sodra bedrieërs toegang tot die rekening het, sal hulle filterreëls opstel om kritieke eposse met […]