Sars verander BTW-registrasiereëls na styging in verdagte aktiwiteit

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het onlangs gesê hy stel strenger voorwaardes op diegene wat as BTW-ondernemers wil registreer nadat dit ‘n kommerwekkende tendens in verdagte aktiwiteite opgemerk het. Die SAID het onlangs’n beduidende styging gesien wat vereis dat hy ‘n dringende hersiening van sy registrasieproses moet doen en glo groot getalle registrasies word gedoen met […]