Pasop vir swendelary tydens die belastingseisoen
Aan die einde van Augustus 2020 was ‘n groot kredietburo in Suid-Afrika die teiken van ‘n data-inbraak waartydens miljoene privaat datarekords van individue en maatskappye gekompromitteer is. Sulke data-lekkasies, tesame met die belastingindiening seisoen, bied die ideale geleentheid vir die misbruik van belastingbetalers se inligting en kan lei tot moontlike finansiële verlies. Die inherente kwesbaarheid van belastingbetalers se onderhandelinge met die SAID en die algemene vrees vir die belastingproses is die swendelaar se brood en botter – en […]