DTVDH

Verkoop jy jou primêre woonhuis?

Die Agtste Bylae van die Inkomstebelastingwet, wat kapitaalwinsbelasting hanteer, maak voorsiening vir uitsluiting van aanspreeklikheid op enige winste wat op die verkoop gerealiseer word deur ‘n belastingpligtige van ‘n primêre woning op die eerste R2 miljoen van sodanige winste. Daar is egter verskeie meer komplekse vrae wat dikwels ontstaan in die bepaling van enige wins, en […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X