DTVDH

WANNEER BEHOORT FINANSIËLE STATE GEOUDITEER WORD

Die Maatskappywet van Suid-Afrika (die Wet) vereis dat alle maatskappye finansiële state moet voorberei binne ses maande na die einde van hul finansiële jaar. ‘n Gewilde vraag van eienaars van besighede ten  opsigte van finansiële state is of die state onafhanklik geouditeer, nagegaan of gekompileer behoort te word. Die Wet bepaal dat die volgende kriteria […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X