belastingbetaler

August 15, 2018

AFTREKBAARHEID VAN RENTE VIR NIE-HANDELDRYWENDE INDIVIDUE

Die SAID se Praktyknota 31.2 (PN31.2) bepaal dat ’n persoon by magte is om rente wat betaal is af te trek, selfs as die persoon nie […]
June 11, 2018

OMHEINING VAN VERLIESE (ARTIKEL 20A) VIR NATUURLIKE PERSONE

Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste […]
November 17, 2015

SAL DIE SAID TOELAAT DAT U MAATSKAPPY/BESLOTE KORPORASIE SE AANGESLANE VERLIES BENUT WORD?

Onder normale omstandighede sal die SAID ‘n belastingbetaler toelaat om die vorige belastingjaar se aangeslane verlies oor te dra en af te trek van die huidige […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X