
"Ongoing quality service for more than 70 years"
Latest News
April 28, 2020
Accounting has moved from pen and paper to the cloud, monthly payments can be done through online banking apps, and big purchases like houses and other […]
April 28, 2020
Artikel 9HA van die Inkomstebelastingwet handel oor geagte verkope deur ’n oorledene. Hierdie artikel van die Wet veroorsaak dikwels verwarring, veral as daar erfgename of legate […]
April 28, 2020
Terwyl Suid-Afrika tans in inperking is, waartydens ’n aansienlike aantal ondernemings hul bedrywighede moes staak, het die regering ’n mate van belastingverligting aangekondig. Ondernemings wat aan belasting […]
April 28, 2020
In terms of section 99 of the Tax Administration Act, 28 of 2011, an assessment may not be made three years after the date of an […]
March 12, 2020
BPR 338 deals with the tax treatment of payments made to a Public Benefit Organisation (PBO) at a fundraising event, under section 30 of the Income […]
March 12, 2020
Wat is artikel 7C? Hierdie artikel van die Inkomstebelastingwet is ’n teenvermydingsmaatreël wat gerig is op transaksies tussen verbonde persone en trusts, waar ’n trust befonds word deur […]
March 12, 2020
Suid-Afrikaanse wetgewende gevolge van die staking van verblyf in Suid-Afrika Artikel 9H van die Wet op Inkomstebelasting handel oor aangeleenthede rakende die beëindiging van inwonerskap in Suid-Afrika. In hierdie artikel word in wese gesê dat indien ’n persoon wat ’n inwoner is, gedurende enige […]
March 12, 2020
On 28 January 2020, SARS released interpretation note 67 providing guidance on the term “connected persons” in section 1(1) of the Income Tax Act. The interpretation […]
February 27, 2020
Minister van Finansies, Tito Mboweni, het sy tweede Nasionale begrotingstoespraak op 26 Februarie 2020 gelewer. Ten spyte van die uitdagende Fiskale en makro-ekonomiese klimaat, was sy […]
February 18, 2020
With the tax filing season for individuals now closed, taxpayers may find themselves with tax debt that is due. This may be due to administrative penalties […]
February 18, 2020
Boerdery is ‘n kwalifiserende aktiwiteit onder die Diesel Terugbetalingskema. Die meeste boerderybedrywighede kwalifiseer om vir die Diesel-Terugbetalingskema geregistreer te word. Die persoon wat die boerdery bedryf, kan […]
February 18, 2020
It has often been said that inflation is the destroyer of wealth. To put this statement into a tax perspective, it is interesting to have a […]
February 18, 2020
In ons trae ekonomiese omgewing – met nominale salarisverhogings en toenemende werksverliese – is die meeste Suid-Afrikaners op soek na maniere om hul uitgawes en hul […]
January 23, 2020
Boerdery in Suid-Afrika is soos tweede natuur vir baie Suid-Afrikaners, maar die belastingimplikasies van boerderybedrywighede laat ‘n paar vrae ontstaan wanneer ‘n belastingpligtige se belasbare inkomste […]
January 23, 2020
On 15 November 2019, the Cape Town Tax Court handed down judgement in ITC24614. It is yet another judgement concerned with the distinction between expenses of […]
January 23, 2020
The South African Revenue Service (“SARS”) issued a private binding ruling (BPR329) on 27 September 2019 on the tax implications of intra-group transactions and the subsequent […]
January 23, 2020
‘n Vruggebruik is ’n beperkte saaklike reg op eiendom. Die vruggebruik-konstruksie neem die vorm aan van ’n gemeenregtelike persoonlike serwituut, wat as ’n beperkte saaklike reg […]
November 20, 2019
South Africa has a residence-based tax system, which means residents are taxed on their worldwide income, regardless of where that income was earned. South African tax […]
November 20, 2019
Die einde van 2019 het aangebreek. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die […]
November 20, 2019
Binding Private Ruling 330 (“BPR330”) was issued on 3 October 2019 and relates to the tax implications arising from distributions of dividends and other amounts from […]