"Ongoing quality service for more than 70 years"

Available Positions

1LEERLINGREKENMEESTERS
  • Matrikulasievrystelling met Rekeningkunde en Wiskunde;
  • of voltooide, of gedeeltelik voltooide toepaslike B.Com- Rekeningkunde of B. Rek- Graad.
  • Goeie menseverhoudings en kommunikasie vaardighede
  • ‘n Kode E/EB bestuurslisensie asook eie vervoer sal as aanbeveling dien.
  • 2DATA PROSESSEERDERS
  • Rekeningkundige agtergrond en ondervinding.
  • Kennis van Pastel Accounting sagteware sal as aanbeveling dien;
  • Insleutel van data en verwerking op Pastel tot op proefbalans vlak;
  • Moontlikheid van fleksie-werksure
  • 3PASTEL INSTALLEERDER
  • Basiese rekenaar vaardighede m.b.t. installasie en instandhouding van sagteware;
  • Rekenkundige- en ondervinding in die werking en installasie van Pastel Accounting sagteware op persoonlike rekenaars en rekenaar-netwerke;
  • ‘n Kode E/EB bestuurslisensie asook eie vervoer sal as aanbeveling dien.
  • Submit Your CV